Okey dokey... here are all three paragraphs, translated by my good self into Afrikaans.
After translating them, I found that the Google Translate tool can read them back to you in passable Afrikaans that gives a perfectly adequate pronunciation guide for a non-Afrikaans speaker, so if you'd like to hear how it's pronounced, just copy & paste each paragraph into Google Translate, set the language to 'Afrikaans', and then click on the speaker icon in the bottom-right corner of the text box; it'll read it to you out loud.

Here goes:
Paragraph 1:
Somertyd is die tyd vir vakansies, balspele en braaivleis. Dit is ook die tyd om die kalendar oop te laat vir dié wat mees belangrik is. Elke twee sekondes hierdie somer, sal iemand soos jou bloed benodig. Bloedskenk is vinnig en maklik, en, soos al die goeie dinge van hierdie tyd van die jaar, dit is die moeite werd om dit te herdenk. Wat beplan jy vir somer? Hierdie somer kan jy hoop gee. Kies jou dag om drie lewens te hulp red. Skenk bloed. Maak jou afspraak vandag by
redcrossblood.org.
Paragraph 2:
Of dit 'n natuurramp is wat duisende mense vernietig, of 'n huisvuur dat 'n enkele gesin beïnvloed, die Amerikaanse Rooi Kruis is daar om hulp te bied en hoop te gee om diegene wat dit die meeste benodig. Elke agt minute van elke dag, die Rooikruis reageer op 'n noodgeval in 'n gemeenskap soos joune. Hulp die Rooikruis om daar te wees, elke dag vir rampe groot en klein. Teks redcross aan 9-0-9-9-9 om vandag tien dollar te skenk.
Paragraph 3:
Daar is altyd 'n nodigheid vir bloed en dié nood raak partykeer kritiek. Van ongeluk slagoffers en kankerpasiënte, tot voortydige babas en mense met bloed siektes, hospitaalpasiënte maak staat op ons almal te verseker dat die bloed op die rakke staan gereed om te help. Dit is hoekom die Amerikaanse Rooi Kruis jou benodig. Maak vandag 'n afspraak om bloed te skenk deur 1-800-RED CROSS te skakel of gaan na
redcrossblood.org. U enkele bloedskenking kan tot drie lewens hulp red.
Hope this helps, and good luck with your assignment!
(PS: In the last line of paragraph 2, I wrote out '$10' in full as 'tien dollar' only so that Google Translate will read it aloud correctly - otherwise it reads the dollar symbol first, which isn't correct in spoken Afrikaans just as it isn't in English. If you're showing your written work, please feel free to replace 'tien dollar' with '$10' again.)